Lees ook: Cyril Ramaphosa onderteken omstrede Wysigingswetsontwerp op die Kieswet
‘n Cholera-waarskuwing is uitgereik vir Gauteng met klem daarop dat mense versigtig moet wees met die water wat hulle inneem.
Sedert 5 Februarie is daar minstens tien gevalle van cholera en een sterfgeval in Gauteng aangemeld.
Daar is nog sover geen nuwe gevalle aangemeld nie, maar daar is kommer oor die veiligheid van die provinsie se water.
Bronne: IOL, Politics Web, VN Explorer
Lees ook: Cyril Ramaphosa onderteken omstrede Wysigingswetsontwerp op die Kieswet



