Altesaam 18 000 koeie dood in ontploffing

Deel hierdie storie / Share this story

Lees ook: 7de Laan-akteur onder polisiebewaking, vermoor glo metgesel

Altesaam 18 000 koeie is dood in ‘n ontploffing op ‘n plaas in Texas in die VSA. Een persoon is glo in die ontploffing beseer.

Die brand het van Maandagaand tot Dinsdag gewoed. Die oorsaak van die brand is onbekend, maar ‘n ondersoek is aan die gang.

Dit is moontlik dat die koeimissisteem oorverhit het en dat metaan, afkomstig van koeimis, dalk aan die brand geslaan het.

Bronne: Euronews, The Sun, Reuters

Lees ook: 7de Laan-akteur onder polisiebewaking, vermoor glo metgesel