LEES OOK: Gugulethu-man dood in aanval na hy glo meisie (9) verkrag
Die Universiteit Stellenbosch se konvokasie het Vrydagoggend tydens sy raadsvergadering hul steun vir ’n mosie van wantroue in die universiteit se visekanselier en rektor, Wim de Villiers, bevestig ná bewerings van nepotisme.



