LEES OOK: Tienermeisie (17) sedert 28 Desember vermis
Gillion Bosman, DA-woordvoerder oor gemeenskapsveiligheid in die Wes-Kaap, het gesê die party spreek sy afgryse uit oor Woensdag se skietery in Ocean View, Kaapstad, wat ses dood gelaat het.
Daar word vermoed dat ’n gewapende man ’n huis in Ocean View bestorm het voordat hy ses mense geskiet het.



