Bespreek die Horseshoe Inn vir jou konferensies en vergaderings

Deel hierdie storie / Share this story

Die Horseshoe Inn bied alles wat jy nodig het om jou konferensies en vergaderings glad te laat verloop.

Verversings, al die nodige toerusting en geen beurtkrag.

Skakel Horseshoe Inn by 053 832 5267 of stuur ‘n e-pos aan [email protected].

*ADVERTENSIE

Lees ook: Het jy ‘n troulokaal nodig?