LEES OOK: Pasgebore baba uit puttoilet gered – ma in hegtenis
Dr. Nandipha Magudumana, wat saam met sy vriend, Thabo Bester, vanoggend uit Tanzanië in Suid-Afrika aangekom het, en in hegtenis geneem is, verskyn nou in die landdroshof in Bloemfontein.



