LEES OOK: Twee beseer na elektrisiteitsmaste op hoofweg omval
JP Roodt, woordvoerder van die Universiteit van Fort Hare (UFH), het Maandag gesê verdagtes wat na bewering verbind word met die moord op twee van die universiteit se personeellede is oor die naweek in hegtenis geneem, en dat hulle glo dit sluit ook werknemers van die universiteit in.



