Sewe mans in die Noord-Kaap vasgetrek vir ontvoering en aanranding

Deel hierdie storie / Share this story

LEES OOK: Liggaam van bejaarde in ontbinde toestand in huis ontdek

Daar word beweer dat die verdagtes, wat in ’n blou Chevrolet Trail Blazer gery het, twee mans, onderskeidelik 22 en 24 jaar oud, by hul huise opgelaai en na Deben se stortingskant geneem het waar hulle aangerand en gebrand is.

Klik hier om die volledige artikel te lees