LEES OOK: Verdagte in hegtenis geneem in verband met die moord op Almay Hurling van Oudtshoorn
In ’n onlangse onderhoud op SABC News het die Al Jama-ah-burgemeester van die Stad Johannesburg, Thapelo Amad, sy persoonlike betrokkenheid by die verkryging van ’n lening van R9,5 miljard vir die Stad aangedui. Hy het ook aangedui dat dit ’n uitgemaakte saak is.



