LEES OOK: Liggaam van bejaarde in ontbinde toestand in huis ontdek
Die Suid-Afrikaanse Poskantoor (SAPO) sê hy sal vandeesweek ’n verklaring uitreik na aanleiding van berigte dat dit onder likwidasie geplaas is deur die insolvensiepraktisyns Kaap Vaal Trust.



