LEES OOK: Sestien beseer toe afleweringsvoertuig rol
Minstens vyf mense is op die N3-hoofweg naby Hilton in KwaZulu-Natal dood, nadat verskeie voertuie opgehoop het.
Die multi-voertuigbotsing sluit vyf vragmotors, 8 minibustaxi’s en 22 voertuie in.
Meer as 100 motoriste is in die ongeluk betrokke en talle is steeds vasgekeer in die wrak.



