LEES OOK: Krampe laat bejaarde teen boom bots
Die departement van justisie (DJ) in die Verenigde State van Amerika (VSA) het ’n ondersoek geopen na die lekkasies van ’n magdom skynbare Amerikaanse intelligensiedokumente wat die afgelope weke op sosiale media geplaas is.
Volgens die DJ is dit die grootste datalekkasie sedert WikiLeaks waarin 700 000 geklassifiseerde dokumente in 2013 uitgelek is.



