LEES OOK: Opheffing van krag-ramptoestand wys dit was onnodig, meen VF Plus
Die Demokratiese Alliansie se planne vir ’n koalisie-pakt van opposisiepartye het die wind van voor gekry.
Die African Christian Democratic Party (ACDP) en die United Democratic Movement (UDM) het die DA se voorgestelde voor-2024 nasionale pakt (verkiesingskoalisieverdrag) verwerp.



