LEES OOK: McCann-ouers antwoord na DNA-toetse wys Poolse vrou is nie Maddie
Die twee verdagtes, Xolisile Rawutini (40) en Xolani Kafile (40), wat in verband met die ontvoering van die Gqeberha-biokinetikus, Riana Pretorius (26), in hegtenis geneem is, het Woensdag in die Gqeberha-landdroshof verskyn vir hul formele borgtogaansoek om te begin.
AfriNUUS verneem dat ’n gedeelte van die R2 miljoen-losprys, na bewering R1,1 miljoen, betaal is vir haar vrylating.



