PAS BEKEND | Restaurant waar AKA vermoor is, sluit permanent sy deure

Deel hierdie storie / Share this story

LEES OOK: Hond kry tweede kans ná eienaars self stert probeer afsit

Die eienaars van Wish On Florida Road in Durban, waar rymkletser Kiernan “AKA” Forbes en Tebello Motsoane, in Februarie doodgeskiet is, het in ’n verklaring op Facebook bevestig dat hul geen ander keuse het as om hul restaurant te sluit nie.

Wish on Florida het in ’n verklaring gesê die “tragiese gebeurtenis” het gelei tot “’n ernstige stilstand in besigheid.”

Klik hier om die volledige artikel te lees