OB bevind personeel van die Stellenbosch-hospitaal het versuim om die verkragting van ’n minderjarige deur ’n medepasiënt by die polisie aan te meld

Deel hierdie storie / Share this story

LEES OOK: Visserman vermis in see nadat dubbel-kajak omdop

Kholeka Gcaleka, waarnemende openbare beskermer (OB), het bevind dat personeel van die Stellenbosch-hospitaal versuim het om die verkragting van ’n 15-jarige meisie deur ’n 19-jarige man op 21 September 2021 in ‘n toilet by die Stellenbosch-hospitaal by die polisie aan te meld.

Klik hier om die volledige artikel te lees