G4S versoek om voor die parlement verskyn oor die Thabo Bester-sage

Deel hierdie storie / Share this story

LEES OOK: Drie, insluitend ma en eenjarige dogtertjie, in KZN doodgeskiet

Op Dinsdag 4 April 2023 gaan parlementslede vrae aan verskeie staatsverteenwoordigers stel oor die Thabo Bester-sage.

Die sekuriteitsmaatskappy G4S het verder versoek om voor die parlement se portefeuljekomitee vir justisie te verskyn.

Klik hier om die volledige artikel te lees