LEES OOK: Carte Blanche-joernalis Kate Barry reageer op Viljoen-dagvaardiging
Rusland het Donderdag die Wall Street Journal-verslaggewer Evan Gershkovich in hegtenis geneem op aanklag van spioenasie in ’n groot eskalasie van die Kremlin se veldtog teen onafhanklike joernalistiek.



