LEES OOK: Jong vermiste seun (10) gevind
’n Multivoertuigbotsing het vanaand omstreeks 19h00 vier lewens op die N4-tolpad naby Emalahleni geëis. Die betrokke voertuie is twee sedans en twee ligte afleweringsvoertuie (LDV’s). Die vier motoriste is op die toneel dood.



