ONTHUL | R708 miljoen se onreëlmatige hospitaalsekuriteitskontrakte in Gauteng

Deel hierdie storie / Share this story

LEES OOK: Wes-Kaapse regering neem leiding in die stryd om die eerste beurtkragvrye provinsie te word

R708 miljoen word elke jaar onreëlmatig aan sekuriteitskontrakte vir Gautengse hospitale bestee.

Dit is deur die Gautengse LUR vir Gesondheid, Nomantu Nkomo Ralehoko, erken in ’n mondelinge antwoord op Jack Bloom, DA-woordvoerder oor gesondheid, se vrae tydens ’n sitting van die Gautengse wetgewer.

Klik hier om die volledige artikel te lees