Pasiënte wat wag vir operasies by Livingstone-hospitaal word glo deur dokters aangesê “om president Cyril Ramaphosa te bel”

Deel hierdie storie / Share this story

LEES OOK: Cilliers Brink is die jongste nuutverkose Tshwane-burgemeester

Jane Cowley, DA-woordvoerder oor gesondheid, het in ’n verklaring gesê dat pasiënte wat wag vir lewensreddende ortopediese operasies by Livingstone-hospitaal glo nou deur hul dokters aangesê word om president Cyril Ramaphosa te bel, want hul hande is vasgebind en kan nie opereer nie aangesien daar geen inplantate of chirurgiese voorrade beskikbaar is nie.

Klik hier om die volledige artikel te lees