Eskom veroordeel die ontvoering van sy werknemer

Deel hierdie storie / Share this story

LEES OOK: Lionel Messi kry standbeeld in museum

Eskom het die ontvoering van een van sy werknemers op 16 Maart 2023 veroordeel. Die werknemer se motor is verskeie kere geskiet en die werknemer is met geweld deur sewe aanvallers gevat. Die werknemer is later op ’n plek in die suide van Johannesburg vrygelaat en moes in die hospitaal opgeneem word as gevolg van beserings wat opgedoen is, nadat hy deur die aanvallers aangerand is.

Klik hier om die volledige artikel te lees