LEES OOK: Verdagtes in AKA-moord in hegtenis
Kaptain Yolisa Mgolodela, woordvoerder van die Valke in die Oos-Kaap, het bevestig dat die jong sakeman, Hilton Wicks (24), wat Vrydag in die vroeë oggendure in Maclear naby sy huis ontvoer is, ongedeerd gevind is.



