Lees ook: Nog agt gevalle van Marburg-koors in Ekwatoriaal-Guinee
Meta se hoof- uitvoerende bestuurder, Mark Zuckerberg, het aangekondig dat twee nuwe bywerkings vir WhatsApp-groepe oor die volgende paar weke beplan word.
Die nuwe bywerkings sal administreerders meer beheer gee oor wie by die groep kan aansluit en dit sal makliker word om te sien watter groepe jy in gemeen het met ander mense.
Die bywerkings volg slegs ’n paar maande na Communities geloods is wat groter, meer gestruktureerde groepe bied.
Bronne: IOL, Business Today, Tech Crunch
Lees ook: Nog agt gevalle van Marburg-koors in Ekwatoriaal-Guinee



