Lees ook: Petrolprys daal moontlik in April
BP het aangekondig dat die maatskappy nie meer brandstof aan lughawens in Suid-Afrika gaan verskaf nie.
Die maatskappy het gesê die besluit is geneem gebaseer op die maatskappy se nuutste globale besigheidstrategie.
PetroSA het gesê hulle sal verseker dat daar genoeg brandstof vir die land se lugdienste is.
Bronne: eNCA, IOL, Banoyi, Business Live
Lees ook: Petrolprys daal moontlik in April



