Gautengse pasiënte ly weens Nehawu-ontwrigtings

Deel hierdie storie / Share this story

Die Demokratiese Alliansie het vakbond Nehawu se ontwrigtende optrede by meer as tien Gautengse openbare hospitale in Gauteng, sowel as baie klinieke, veroordeel.

Lees meer.