Riaz Jalal, eienaar van Star Meats, het Maandag die rede verduidelik waarom hy besluit het om sy besigheid te sluit na ’n onlangse aanslag op sy lewe.
Daar was bewerings dat die besigheid onwettige immigrante in diens geneem het en vrot vleis verkoop het.



