Maak nou al ‘n nota op jou kalender om die 27ste Mei by die Flavour Fees in Kimberley te wees.
#BeefmasterSA en #Malupork maak dit weerens moontlik om ‘n dag van smaaklike kos, drankies en vermaak in styl te geniet.
Meer inligting volg binnekort. #Flavour #BeefmasterSA #BeefmasterFactoryShop #MaluPORK #iBeef #27May
*ADVERTENSIE
Lees ook: Het jy geweet Beefmaster lewer kwaliteit-gewaarborgde vleis en meer by jou voordeur af?



