Eskom het Vrydagaand net voor middernag bevestig dat fase 4-beurtkrag tot verdere kennisgewing ingestel sal word.
Eenheid 2 van die Koeberg-kernkragstasie is Vrydagaand weer in diens geneem, nadat dit vir 145 dae aaneenlopend aanlyn was. Dit is vanoggend weer aanlyn gebring.



