“Solidariteit se regspan sal reeds vanaand begin met voorbereiding vir ’n regsproses teen die ramptoestand oor die energiekrisis,” sê Dirk Hermann, Solidariteit-hoof.