Werksgeleentheid: Plaasbestuurder

Deel hierdie storie / Share this story

Klooffontein-boerdery (tussen Prieska en Kougas) is opsoek na ‘n energieke en dinamiese plaasbestuurder.

Die plaasbestuurder sal verantwoordelik wees vir besproeiing en vee. Die regte kandidaat moet drie tot vyf jaar ondervinding hê.

‘n Markverwante salaris, behuising en ‘n voertuig word verskaf.

Diensaanvaarding is 6 Maart, 2023 en aansoeke sluit op 20 Februarie, 2023. Stuur aansoeke slegs per e-pos aan [email protected].

*Adverteer jou werksgeleentheid by FiND iT, met 8 miljoen bladlese ‘n maand, vir slegs R2500 per plasing. Kontak [email protected].