Ná druk van AfriNUUS oor die aantal mense wat dood is weens ernstige nadelige gebeurtenisse na immunisering (AEFI’s), is die data amptelik deur die Suid-Afrikaanse Gesondheidsproduktebeheerraad (Sahpra) aan AfriNUUS bevestig.