’n 69-jarige vrou het vanoggend haar seun se lewelose liggaam met veelvuldige steekwonde op ’n voetpaadjie in Cottonlands, KwaZulu-Natal, gevind.