As jy die vakante land koop wat beskikbaar is in El Toro Park kan jy jou droomhuis bou en jou visie lewendig maak.
Die land is naby aan die hospitaal, naby aan skole en gaan binne loopafstand wees van ‘n splinternuwe koopsentrum wat ook daar gebou gaan word.
Kontak Madelein by 083 995 5799 of Heine by 082 945 2759.
*ADVERTENSIE
Lees ook: Is jy gereed vir die volgende generasie?



