DA stem nie saam met 2022-matriekslaagsyfers nie

Deel hierdie storie / Share this story

Die DA het gesê hulle stem nie saam met die 80.1% slaagsyfer nie en dat die leerlinge wat skool verlaat het, nie bygetel moet word nie. Dit bring die slaagsyfer op 54.6% te staan.

Die DA het gesê meer as 330 000 leerlinge het nie graad 12 in 2022 voltooi nie.

Umalusi het die uitslae goedgekeur, maar die DA glo die slaagsyfer is minder en dat die departement van onderwys die kurrikulum en skoolverlatings moet aanspreek.

Bronne: EWN, DA, Valley FM

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel

Lees ook: 28 dood in Tibet-sneeustorting