Regering sê dit vertrou elektrisiteitskrisis word hanteer

Deel hierdie storie / Share this story

Die regering het gevra dat mense kalmeer oor beurtkrag en het gesê dit vertrou dat die situasie hanteer word.

Die minister in die presidensie, Mondli Gungubele, het gesê die regering weet dit neem lank om die elektrisiteitskrisis op te los, maar hulle het vertroue het in die mense wat die probleem probeer oplos.

Dit volg na maande van hoë beurtkrag-fases wat veroorsaak dat besighede sluit en die ekonomie onder druk is.

Bronne: EWN, iAfrica, VN Explorer

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel

Lees ook: David Crosby oorlede