Nog ’n Kaapse strand gesluit ná ’n rioollek

Deel hierdie storie / Share this story

Die Stad Kaapstad het die Llandudno-strand in Houtbaai tot verdere kennisgewing gesluit weens riool wat oorloop.

Dit volg na ’n oorloop van ’n rioolpompstasie wat deur beurtkrag veroorsaak is.

Lees meer hier.