Kip Moore kom Suid-Afrika toe!

Deel hierdie storie / Share this story

Is julle reg vir die BOOTS & ALL COUNTRY FEST aan jou gebring deur Bok Radio / BokTv en Heroes Restaurant?

Vir die eerste keer in Suid-Afrika, op Saterdag 1 April, gaan die multi-platinum-sanger en liedjieskrywer Kip Moore die GrandWest Grand Arena aan die brand sing.

Met gaskunstenaars Juan Boucher, Juanita du Plessis, Franja du Plessis en @West SA beloof dit om ’n vertoning te wees wat jy nie wil misloop nie.

“EARLY BIRD”-kaartjies open binnekort, so hou maar dié spasie dop!

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.