Wil jy by een van die mooiste hotelle in Jacobsdal werk? Jacobsdal Inn het ‘n pos oop vir ‘n bestuurder vir die Jacobsdal Inn.
Jy moet twee jaar ondervinding hê in die restaurant- en hotelbedryf.
Vir aansoeke, kontak Odrie Meyer by [email protected] of 066 230 6633.
As jy jou werksgeleenthede wil adverteer, kontak [email protected].



