As jy ‘n groot aanhanger is van die sanger Dodo Nkoya, staan jy nou die kans om ‘n dag saam met hom deur te bring!
Al wat jy hoef te doen, is om na die video op Dodo se Facebook-blad te gaan en die drie maklike vrae te antwoord:
- Wat is die naam van die liedjie?
- Waaroor gaan die liedjie?
- Waar is die musiekvideo geskiet?
Kyk die video hier:
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



