Benodig jou maatskappy verhoogde sekuriteit tydens die feesseisoen? Of wil jy jou huis beveilig? Praat dan met Scorp Security in Kimberley! Scorp Security bied sekuriteitsdienste vir die volgende: * Besighede en persele * Winkelsentrums * Winkels * Pakhuise * Konstruksieterreine * Kantoorgeboue * Skole * Huise (c:) 082 373 1235 (e:) [email protected]



