Dit is pas bekendgemaak oud-president Jacob Zuma gaan nog nie tronk toe nie.
In ‘n verklaring deur die departement van korrektiewe dienste is pas bekendgemaak dié departement sal die appèlhof se beslissing oor Jacob Zuma se vonnis Maandag betwis.
Dit volg nadat sy vrylating op mediese parool ongrondwetlik beskou is en dat hy moet teruggaan tronk toe om sy vonnis uit te dien.
Lees die verklaring hier:




