Brendan spog met nuwe bakkie

Deel hierdie storie / Share this story

Die sanger Brendan Peyer het Maandag op sy Facebook-blad met ‘n nuwe Toyota-bakkie gespog.

“Vandag was awesome. Ek het nou wel nie my gesteelde bakkie teruggekry nie, maar die voorreg gehad om hom te vervang met ‘n lekker upgrade. Ek wil net vir Slabbert Motors ook dankie sê dat hulle uit hul pad gegaan het om dit moontlik te kon maak. As jy my sien rondry, hoot maar😉 en as dit nie ek is wat bestuur nie, bel asb. dadelik die polisie😂.”

Peyer se vorige bakkie is op 30 Oktober buite Loftus gesteel.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel