Terwyl die land gons oor die aktise Charlize Theron se uitlatings oor Afrikaans, het die EFF-adjunkleier Floyd Shivambu, Theron geprys vir haar “intuïtiewe en interessante” mening.
“Daar is ongeveer 44 mense wat nog Afrikaans praat. Dis beslis ’n sterwende taal [en] dit is nie ’n baie nuttige taal nie. Ek het egter nie regtig Engels gepraat totdat ek 19 was nie. Ek het dit maklik gevind om my Suid-Afrikaanse aksent te laat vaar, want ek het Engels van voor af geleer,” het Theron onlangs in ‘n onderhoud gesê.
Charlize Theron’s intuitive view on Afrikaans is very interesting:- She says, “There’s about 44 people still speaking it. It’s definitely a dying language; it’s not a very helpful language”.’ https://t.co/KMMiBJA9m0
— Floyd Shivambu (@FloydShivambu) November 17, 2022
Charlize Theron… that’s the tweet pic.twitter.com/rgESfwRBB9
— Mbuyiseni Ndlozi (@MbuyiseniNdlozi) November 17, 2022



