Suid-Afrikaanse vrou dood gevind in vyfsterhotel in Londen

Deel hierdie storie / Share this story

’n Ondersoek is aan die gang na ’n Suid-Afrikaanse vrou dood gevind is in ’n Londense vyfsterhotel.

Volgens The Sunday Times word die dood van sakevrou Thandeka Hlongwa ondersoek deur die Britse lykskouer. Haar liggaam is op 6 Augustus in The May Fair-hotel gevind terwyl sy met vakansie was.

The Sunday Times het berig geen vuilspel word vermoed nie.

Bronne: IOL, Times LIVE

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel

Lees ook: Malariawaarskuwing: Gauteng het vanjaar 1 100 infeksies en 11 sterftes gehad