Die jongste middelmaand-data van die Sentrale Energiefonds (SEF) dui aan dat die volgende styging in brandstofpryse (gegrond op onderverhalings) op Woensdag 2 November verwag kan word:
- 95-oktaan-petrol: Styg met 24,75c per liter;
- 93-oktaan-petrol: Styg met 36,50c per liter;
- 0,05%-swael-diesel: Styg met R1,41 per liter;
- 0,005%-swael-diesel: Styg met R1,43 per liter; en
- Paraffien: Styg met 30,36c per liter.
Die bogenoemde data is op Dinsdag 11 Oktober vasgestel.
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



