Só lyk die brandstofpryse vanaf Woensdag

Deel hierdie storie / Share this story

Die departement van minerale bronne en energie het pas die volgende daling/styging in brandstofpryse aangekondig wat Woensdag 5 Oktober ingestel sal word:

  • 95-oktaan-petrol: Daal met R1,02 per liter;
  • 93-oktaan-petrol: Daal met 89c per liter;
  • 0,05%-swael-diesel: Styg met 10c per liter;
  • 0,005%-swael-diesel: Styg met 15c per liter;
  • Paraffien: Daal met 61c per liter; en
  • LP Gas: Styg met 19c per kg.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel