‘n Heerlike peuselhappie vir wanneer jy braai!
1 pakkie cheese grillers
1 pakkie streaky spek
kaas
sweet chillie sous
tandestokkies
- Sny kaasworsies in die lengte oop
- Sny kaas en sit dit binne-in die kaasworsies
- Draai toe met spek en steek vas met tandestokkies
- Braai tot kaas smelt en spek ‘n mooi goudbruin kleur is
- Smeer met sweet chillie sous en braai tot die sous gekarameliseer is
- Trek tandestokkies uit en geniet

Bron: Watertand resepte
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



