Die bekende gruwelskrywer Peter Straub is op die ouderdom van 79 oorlede. Hy was bekend as ‘n skrywer van rillers soos Julia en Ghost Story.
Straub is Sondag in ‘n hospitaal in Manhattan oorlede. Sy vrou Susan het verduidelik daar was komplikasies na hy sy heup gebreuk het.
Straub het in 1966 met sy vrou, Susan, getrou. Hy word deur haar en hulle twee kinders, Emma en Ben, oorleef.
Bronne: IOL, Euronews, The Bookseller, Instagram
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel. Adverteer by FiND iT.



