‘n Foto van ‘n rekening by ‘n restaurant is die afgelope twee dae wyd op sosiale media versprei nadat ‘n kelner ‘n fooitjie van byna R20 000 gekry het nadat daar bykans R200 000 op alkohol spandeer is.
Die kelner werk by The Milk Restaurant and Champagne Bar, in Khayelitsha, Kaapstad.

Die restaurant het die voorval aan FiND iT bevestig, maar wou geen verdere kommentaar lewer nie.
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



